Video’s

Een van die mees populêre vorms van beide vermaak én om inligting oor te dra, is video. Dit is die animasie van beeldmateriaal sodat dit beweging en klank naboots om ‘n realistiese simulasie van die werklikheid te laat ervaar. Hier, oor die internet is dit natuurlik totaal digitaal, wat maar bloot ‘n moderne metode is om die optiese rolprente en die analoog televisie van vroeër te vertoon.

As ‘n voorbeeld wys die volgende video hoe ‘n holografiese demonstrasie in die skoolsaal gehou word.

In hierdie gedeelte van Afrifiksie word video-inhoud wat in die WF+F-wêreld relevant is, beskikbaar gestel. Indien jy oor materiaal beskik (of dit self geskep het) wat jy met ons wil deel, kontak ons asseblief.

Nuttige Oriëntasie

  1. Wat is wetenskapfiksie (WF)?
  2. Wat is fantasie (F)?
  3. ‘n Ope uitnodiging

Oor Boeke

  1. OndulanGerrit van Dijk
  2. Arwantië 2953Eben van Renen
  3. Jou lewe…vir my liefdePetronel
  4. Man…of die MonsterPetronel
  5. Deur na Nebula NegeFrançois Verster
  6. Die Oplossing: ValhallaQuintin Ellis
  7. Een Biljoen Jaar n.C.Charles F Stofberg
  8. Emma en die Creepy KomplotMarianna Brandt (Lokprent)
  9. Emma en die Geheime Gang – Marianna Brandt (Lokprent)
  10. Marianna Brandt oor die Emma-reeks
  11. Anna AtoomElizabeth Wasserman (Lokprent)
  12. KoorsDeon Meyer (Lokprent)
  13. Engel van die NagEben van Renen (Waarskuwing)
  14. Maanlig-meerminTroula Goosen (Lokprent)
  15. Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek en die tydmasjienElizabeth Wasserman en Astrid Castle (Lusmaker)

Afrikaanse WF+F

  1. Mech – Proefkonyn   vertaal en oorgeklank deur Johan van Wyk
  2. Onbekende vertaal en oorgeklank deur Johan van Wyk
  3. Siklus – ‘n projek om ‘n Afrikaanse WF kortfilm te maak
  4. Help ek is ‘n vis – oorgeklankte WF vollengte film vir die kleinspan