Tydlyn…

Laas bygewerk: 7 Februarie 2017

Hier is die rekord van Afrikaanse wetenskapfiksie gedrukte media wat oor tyd verskyn het.  Indien u bewus is van stories wat uitgelaat is, laat weet gerus sodat ons die lys kan opdateer.

Wanneer hierdie bydraes van elke jaar bymekaargetel word, het ons tans meer as 200 gepubliseerde werke van wetenskapfiksie in Afrikaans – gemiddeld twee per jaar oor omtrent ‘n eeu. Daar is maar min geskryf vir die eerste 30 jaar vanaf Loeloeraai, maar daarna het die koers aansienlik toegeneem en het dit steeds nie afgeplat nie.

En hier volg die volledige lys van werke waarvan ons kennis dra. Hoeveel van hierdie is deel van jou versameling?

Oorspronklik Afrikaans

Vertaal na Afrikaans

1923

Loeloeraai
C.J. Langenhoven
 

1931

Seuns van die wolke
August van Oord
 

1945

Die skarlaken eskadril (later eskadron)
W.A. de Klerk
 

1949

Die wolkemaker
W.A. de Klerk
 

1950

Die vallei van die rooi gode
W.A. de Klerk
 

1954

Die eiland van die blou duiwels
Die Swart Luiperd reeks no. 7
Braam le Roux
 
Die mense van die meer
Die Swart Luiperd reeks no. 9
Braam le Roux
 

1955

Vallei van gedrogte
Die Swart Luiperd reeks no. 24
Braam le Roux
Die onsigbare man
Libri reeks
H. G. Wells

1956

Die geheim van die groen hel
Die Swart Luiperd reeks no. 33
Braam le Roux
 

1957

Fritz Deelman en die skepe van Mars
Leon Rousseau
 
Swart ster oor die Karoo
Jan Rabie
 

1958

Fritz Deelman en die groen dood
Leon Rousseau
‘n Reis na die middelpunt van die aarde
Jules Verne

1959

Monsters van Venus
Tiaan Eybers
 
Planeet van verskrikking
Tiaan Eybers
 
Wagter in die ruimte
André Marais
 

1960

Die Geheimsinnige vlieënde piering
M. Steyn van Rooyen
 
Orde van Kreon
Tiaan Eybers
 
Voordat die son verduister
Nellis Fourie
 
Jasper en die ruimtemanne
C.F. Beyers-Boshoff
 
Gedrogte van Malak
Sarel Marais
 
Ridders van die ruimte
Tiaan Eybers
 

1961

Reisigers in die ruim
Prof. Arthur E. Bleksley
20,000 myl onder die see
Libri reeks
Jules Verne [Bep Rompel]
Die groen planeet: ‘n toekomsfantasie
Jan Rabie
 
Moord op die agterkant van die maan
Simon Rand reeks
Jef van Staden
 
Die skat van die groen see
Wille Martin
 
Breinduiwels uit die ooste
Simon Rand reeks
Jef van Staden
 
Simon Rand teen… die breinduiwels
Simon Rand reeks
Jef van Staden
 
Nuwe Farao in die groot piramiede
Simon Rand reeks
Jef van Staden
 
Die man van Venus
Jef van Staden
 

1962

Die vlieënde piering
L. Terblanche
 
Die Marsmanne gryp in
Simon Rand reeks
Jef van Staden
 
Die onsigbare gammastrale
Simon Rand reeks
Jef van Staden
 
Die gravitonkrises
Simon Rand reeks
Jef van Staden
 
Henk Human en die moordlustige breindokter
Jef van Staden
 

1963

Ek het jou gemaak [Uit: 21]
Jan Rabie
n Reis na die oertyd
J.C. Froelich
Die Vreemde Planeet [Patrys: Maart]
Rouxline Tromp
 

1964

Rowers van die ruimte-eeu
André van der Merwe
 
Slawe van die Marsmanne
André van der Merwe
 

1966

Marsmanne op Petrusdorp
Topsy Smith
Dood in die ruimte
Olaf Bouwer reeks
Jeff Sutton

1968

  James Bond en die maanvoël
Olaf Bouwer reeks
Ian Fleming

1969

Gevange op die metaalplaneet
Eben de Jager
Toringhoog en myle breed
Tonke Dragt

1971

Ekliptika X
Pierre Conradie
Planeet van die ape
Pierre Boulle
Die Hemelblom
Jan Rabie
Nag van die tyd
René Barjavel

1972

  Beheerkamer onbeman
Robert A. Heinlein
  Die aarde is naby
Ludĕk Pešek

1976

  Komeet van die dood
Heinz G. Konsalik

1978

  Lennet en die ruimtevlug
Luitenant X [Ia van Zyl]

1979

Atlantis
Helena Hugo
Lennet en die satelliet
Luitenant X
Terra Piering 1
Juan Sadie
 

1980

Atlan, Prins van Atlantis
Jan Combrink
 
Avontuur op Mars
Empie Maritz
 
Galapolos
Helena Hugo
 
Sending Kosmos
I.D. Lamprecht
 
Sending Reijger
Rocco van Schalkwyk
 

1981

Bestemming Xenos
Helena Hugo
Lennet teen ses
Luitenant X
Die vaart van die Orion
J.N. Roux
 
Blou vier en groen vier
Ilse Steenberg
 
Leon Hugo: Ruimteloods
Johan Kock
 
Planeet Malustra
Juan Sadie
 
Kaptein Kristen: Planeet 3
Wille Martin
 

1982

Kaptein Kristen: Atlantis
Wille Martin
2010: Sending na Jupiter
Arthur C. Clarke
Ruimteskip Celeste
Johan Bredell
Die legioensoldaat
Douglas Hill
Leon Hugo: Ruimtevegter
Johan Kock
Om die wêreld in 80 dae
Jules Verne [Danie Pieterse]
Kaptein Kristen: Narcissus
Wille Martin
 
Sias se ruimtetuig (eers Sias se Spoetnik)
Mikro
 
Kobus en die wasem
JB Botes
 

1983

Arendsvlug
Bertie Reynecke
 
Die rekenaarkomplot
Johan Kock
 
Die weerstandsbeweging van Ikaros, 2027
Rocco van Schalkwyk
 
Onheil in die ruimte
Cobus van Wyk
 

1984

Die Oorlewendes
Johan Bredell
Krygsheer van die Melkweg
Douglas Hill
Die vyf-millimeter-avontuur
De Waal Venter
 
Die wit planeet
Carol Main
 
Winter van die NOVA
Pets Marais
 

1985

Floris Sapiens: ‘n fantasie
Chris Karsten
 

1986

Rikus en die ding met die Dukse
Frans Coetzee
Slagvleuel oor Veynaa
Douglas Hill

1987

As die wit duiwe vlieg
Nanda Pauw
 
Uit ‘n ander wêreld
P.C. Haarhoff
 

1988

Vyffff
De Waal Venter
Dag van die sterrewind
Douglas Hill
Die laaste profeet: ‘n toekomsverhaal oor vryheid, vrede en liefde
Nanda Pauw
 

1989

Operasie Bom
Andries de Wit
Megan se ster
Allan Baillie
Gesoek: Dinosourus van die Drakensberg
Empie Maritz
Planeet van die krygsheer
Douglas Hill
Dwergplaneet
Pieter Steen
 
Wotan SQ7
Pieter Steen
 

1990

Snater
Brenda Schröder
Die jagter
Douglas Hill
Geslag (28.11.88) [Tydskrif vir Letterkunde]
De Waal Venter
Krygers van die woesterny
Douglas Hill

1991

Bietjie-kier en die man in die Karoo
Marietjie de Jongh
Vreemdeling – vesting
Douglas Hill
Ontmoeting op ‘n rooi planeet
Allen Sharp
 

1992

Mieg se kort en lang middag
De Waal Venter
 

1993

Agon en die donker planeet
John Coetzee
 
QWK – ‘n robot met ‘n plan [Stories suid van die son]
Larraine Kriek
 
As ons die maan mis ry
Amelia Kellerman
 
Pegasus
Helena Hugo
 

1994

Rebel
Tertia Botha
 
Swaartekrag een komma een
De Waal Venter
 
Vrees in die vierde dimensie
Allen Sharp
 
Die weghollers van Teev
De Waal Venter
 

1995

In die klein woud
De Waal Venter
 
Nag van die komeet
Allen Sharp
 
Windvlug
Empie Maritz
 
Die onsterflikes
Jeanette Ferreira
 

1996

In die tyd van die Esob
Martie Preller
 
Die gedoente op planeet Boris
John Coetzee
 
Sending na Planeet 55-7: Die Artaarse koffiekrisis
Yvonne Botha
 
Prinses in die ruimte
Ilse Steyn
 

1997

Geheime dossiere: Vreemde verskynsels
Michael Green
 
Projek X: Kodenaam Centaurus
Martin Labuschagne
 
Projek X: Vreemde Werklikheid
Heila Fourie
 

1998

Geheime dossiere: Nagbewegings
Michael Green
 
Projek X: Op eie risiko
Martin Labuschagne
 
Projek X: Vreemde visioene
Heila Fourie
 
Die teken van Crux
Elsa Hammersma
 
Liefde in die ruimte
Ilse Steyn
 
Ouma Hester en die Intergalactic V-919 Supercomet
Janie Oosthuysen
 

1999

Kwet & Kwit se rare rit
Ellen Botha
 
Geheime dossiere: Sieners
Michael Green
 
Projek X: Vreemdelinge
Heila Fourie
 

2000

Brug na Eden
Charles F. Stofberg
 

2001

Monsterduiwe
Lien Roux-de Jager
 
Die teken
Jonita Swart
 

2003

Markus Stermuis op die Sojoes 3…2…1
Marianna Brandt
 

2004

Die hart van Zeebak
Martie Preller
 
Net aliens eet spinasie
Jaco Jacobs
 
Alex en die geheime kristal
Hannchen Koornhof & Helen Schoeman
 

2005

Melkwegryke
Nicolaas van der Wath
 

2006

Die Doemprofeet
Lien Roux-de Jager
 
Woestynvuur
Lien Roux-de Jager
 
Ondulan
Gerrit van Dijk
 

2007

Stad aan die einde van die wêreld
François Bloemhof
Dr. Jekyll en mnr. Hyde
Libri reeks
Robert Louis Stevenson [Kromhout, v Schaik]
Vin die Virusjagter
Jeanine Henning
 

2008

Nagblom [Nagstories: laatnagverhale oor gruwels en die bonatuurlike]
Gert Cornelius
 

2009

Die aliens is hier [Middernagfees]
Jaco Jacobs
Die Twaalf
William Gladstone [Kobus Marais]
Virus
Jaco Jacobs
 
Neutron
Chris Moolman
 
Flipom
François Bloemhof
 
Die laaste opstel [Sweef]
Martie Preller
 
Die Karoo avonture: Lang Henning en die toekomsmense
Mary Sadler
 

2010

Nova: Die Begin
Fanie Viljoen
 
VVV oor die Karoo – die ontvoering
Chris Moolman
 

2011

Arwantië 2953
Eben van Renen
 
Nova:Vuurdoop
Fanie Viljoen
 
Die Regulus-agenda, 2012
Chris Moolman
 
Helkruin
Hugo le Roux
 
Anna Atoom en die seerower se dolk
Elizabeth Wasserman
 
Die Verste Uur
Steve Hofmeyr
 

2012

Anna Atoom en die magnetiese meermin
Elizabeth Wasserman
 
Anna Atoom en die digitale draak
Elizabeth Wasserman
 
Nova: Bloedbroers
Fanie Viljoen
 
Een biljoen jaar NC
Charles F. Stofberg
 
Poppekas
Deborah Steinmar
 
Emma en die geheime gang
Marianna Brandt
 
Professor Fungus en die zombie-tamaties
Jaco Jacobs
 
Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur
Jaco Jacobs
 
T!Nax’u
Gerrit van Dijk
 

2013

Lakadiga – die geheim van die verlore stad
Troula Goosen
 
Marsnik III
Marinus Keet
 
Meneer Monster
Jaco Jacobs
 
Nova: Sterreloper
Fanie Viljoen
 
Professor Fungus en die mensvreter-piranhas
Jaco Jacobs
 
Aanval op Soma
JF de Waal
 
Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla
Jaco Jacobs
 

2014

Nova: Eindspel
Fanie Viljoen
 
Sanri Steyn: Die aliens oorkant die straat
Theresa van Baalen
 
Deur na Nebula Nege
François Verster
 
Professor Fungus en die dino-avontuur
Jaco Jacobs
 
Professor Fungus en die robotkrisis
Jaco Jacobs
 
Die Jagter Kronieke I: Die Halfbloed
Nico Smit
 
Die Jagter Kronieke II: Koue Vuur
Nico Smit
 
Maslow [Nuwe stories 3]
Susan Gaigher
 

2015

Emma en die creepy komplot
Marianna Brandt
 
Wimpie en die blou planeet
Pieter W Nel
 
Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars
Jaco Jacobs
 
Wimpie en die rooi barron
Pieter W Nel
 
Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment
Jaco Jacobs
 
Ricky Erasmus en die interdimensionele rolstoel
J.V. van Wyk
 
Clint Eastwood van Wyk en die Moordenaarsklok
Pieter Verwey
 
Die roofdier
Louise Viljoen
 
Engel van die nag
Eben van Renen
 
Inversium
François Verster
 
Die Jagter Kronieke III: Skemer Oorlog
Nico Smit
 

2016

Axion
Mike Leach
 
Wimpie in die buitenste ruim
Pieter W Nel
 
Ruimte Duiwel
Chantal Pretorius
 
Leo
Anna van der Walt
 
Die held en ander stories
Chantal Pretorius
 
Professor Fungus en die diepsee-dilemma
Jaco Jacobs
 
Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouters
Jaco Jacobs
 
Stellamarie
Anna van der Walt
 
Alle Sterre Brand nie
Annico van Vuuren
 
Koors
Deon Meyer
 

DATUM ONBEKEND

Die bruin planeet
Kobus Smit
Dr. Jekyll en mnr. Hyde
Libri reeks
Robert Louis Stevenson [P v.d. M Erasmus]
Die Koningin van Skeba se tydmasjien
Rian Pieterse
 
Die Nata, Deel 1: Onskuld (Leviatan van die Ruimte)
C.L. Linström-Vorster
 
Die Nata, Deel 2: Ontnugtering
C.L. Linström-Vorster
 
Die Nata, Deel 3: Ontdekkingsreis
C.L. Linström-Vorster
 
Die Nata, Deel 4: Almach & Antares
C.L. Linström-Vorster
 
Die Nata, Deel 5: 786
C.L. Linström-Vorster
 
Bestemming Mars
Schoonraad
 
Saad van onheil
G.J. Combrink
 
Verskrikking op Venus
Heinrich de Ridder
 
Vreemde vallei
Heila Fourie