Geskrewe Afrikaans

In hierdie deel van Afrifiksie word Afrikaanse werke wat skrywers geskep het aan die maatstaf onderwerp. Dit is bedoel as blote inligting en nie om afbreek te doen aan die werk se waarde nie. Die werke word versigtig oorweeg en daar word doelbewus gefokus om objektief aan die drie dimensies van die maatstaf aandag te skenk. Indien jy egter voel dat die gewigte nie korrek toegepas is nie, laat weet ons sodat jou mening ook in ag geneem kan word.

Koors Deon Meyer (2016)

‘n Teleurstellende werk van wetenskapfiksie. Dit is oorweldigend in die aantal karakters wat min bydra tot die verhaal. Die hoeveelheid Engels in die boek is belaglik – daar is bladsye en bladsye se suiwer Engelse teks. Die boek stel feitlig geen nuwe wetenskapfiksie konsepte of idees bekend nie – nie eens in die beperkte veld van spesifiek Afrikaanse wetenskapfiksie nie.

WF Bydrae:1 Stars (1 / 5)
Wetenskap:4 Stars (4 / 5)
Afrikaans:2 Stars (2 / 5)
Average:2.3 Stars (2.3 / 5)

Clint Eastwood van Wyk en die MoordenaarsklokPieter Verwey (2015)

Dit is ‘n hoogs vermaaklike boek my ‘n oorspronklike storie wat van die begin af bind met die leser. ‘n Goeie balans van humor en spanning. Dit is jammer dat daar ongelooflik baie Engels in die boek voorkom, en dat ‘n gulde geleentheid om nuwe Afrikaanse woorde van hierdie vertakking in te voer, nie benut was nie.

Let wel dat die wetenskap punt gegee is vir daardie dele van die boek wat nie stoompunk is nie, want stoompunk is per definisie meer fantasie as wetenskapfiksie.

WF Bydrae:5 Stars (5 / 5)
Wetenskap:3 Stars (3 / 5)
Afrikaans:3 Stars (3 / 5)
Average:3.7 Stars (3.7 / 5)

Winter van die NOVAPets Marais (1984)

Dit is ‘n bindende werk wat met ‘n interessante nuwe idee na vore kom.

WF Bydrae:4.2 Stars (4.2 / 5)
Wetenskap:4 Stars (4 / 5)
Afrikaans:4 Stars (4 / 5)
Average:4.1 Stars (4.1 / 5)

Dr. Jekyll en mnr. HydeRobert Louis Stevenson | P v.d.M. Erasmus

WF Bydrae:3.8 Stars (3.8 / 5)
Wetenskap:3.5 Stars (3.5 / 5)
Afrikaans:4 Stars (4 / 5)
Average:3.8 Stars (3.8 / 5)

Die HemelblomJan Rabie (1971)

WF Bydrae:4.4 Stars (4.4 / 5)
Wetenskap:4.5 Stars (4.5 / 5)
Afrikaans:4 Stars (4 / 5)
Average:4.3 Stars (4.3 / 5)

Seuns van die wolkeAugust van Oordt (1931)

WF Bydrae:4.5 Stars (4.5 / 5)
Wetenskap:3.5 Stars (3.5 / 5)
Afrikaans:4.5 Stars (4.5 / 5)
Average:4.2 Stars (4.2 / 5)

Aanval op SomaJF de Waal (2013)

WF Bydrae:4.2 Stars (4.2 / 5)
Wetenskap:3.5 Stars (3.5 / 5)
Afrikaans:4.5 Stars (4.5 / 5)
Average:4.1 Stars (4.1 / 5)

Poppekas – Deborah Steinmar (2012)

WF Bydrae:4.1 Stars (4.1 / 5)
Wetenskap:3.5 Stars (3.5 / 5)
Afrikaans:2.8 Stars (2.8 / 5)
Average:3.5 Stars (3.5 / 5)