WF & F Draaiboeke

Afrifiksie se doel met hierdie skakel (Rolprente: WF & F Draaiboeke) is om:

  • u as Afrifiksie ondersteuners aan te moedig om u eie Afrikaanse WF-draaiboek te skryf;
  • u As Afrifiksie ondersteuners aan te moedig om u eie Afrikaanse F-draaiboek te skryf;
  • u ‘n geleentheid te gee om u Afrikaanse WF en F draaiboeke met ander ondersteuners te deel;
  • onderteuning te werf vir u Afrikaanse wetenskapfiksie of fantasie draaiboek met die oog om dit te vervaardig;
  • te leer hoe ‘n mens ‘n draaiboek skryf.

Ons verdeel draaiboeke in drie kategorieë:

  • Draaiboeke vir Wetenskapfiksie;
  • Draaiboeke vir Fantasie;
  • Draaiboeke vir Kortfilms (vir beide die WF en F genre).

DRAAIBOEKE VIR WETENSKAPFIKSIE
Bronne:
www.scifiscripts.com; www.scriptologist.com; www.imsdb.com;

[1982] Blade RunnerHampton Fancher.
[1986] AliensJames Cameron.
[1992] Universal SoldierR. Rothstein, C. and Dean Leitch.
[1993] Jurassic ParkDraaiboek: Michael Crichton / Herskryf deur: Maria Scotch Marmo.
[1994] 12 MonkeysJanet & David Peoples.
[1997] GattacaAndrew Niccol.
[1999] The 13th FloorJ. Rusnak & R. Centeno-Rodriguez.

DRAAIBOEKE VIR FANTASIE
Bronne:
www.simplyscripts.com; www.imsdb.com;

[1992] Bram Stoker’s DraculaB. J. Kuehl; The CrowDavid Schow.
[1994] The MaskMark Verheiden.
[2001] The Lord of the Rings: The Fellowship of the RingF. Walsh, P. Boyens & P. Jackson.

DRAAIBOEKE VIR KORTFILMS (VIR BEIDE DIE WF EN F GENRE)
Bronne:
www.scifiscripts.com; www.simplyscripts.com;

[1997] TroopsK. Rubio (Wetenskapfiksie)
[ONB] An Andalusian Dog (Un Chien Andalou)L. Bunel & S. Dali (vertaal deur H. Finkelstein) (Fantasie)

 

  • Alwyn Kruger

    Ek is al raadop, hoop iemand hier kan help, ek het 10 manuskripte geskryf , glo dat dit goeie draaiboeke kan wees vir die Afrikaanse film mark maar geen benul hoe om n draaiboek te skryf en wie om te nader nie. Ek het n groot passie vir skryf maar het geen leiding nie,Sal graag van iemand wil hoor, my nommer is 013 741 1916, e pos alwyn .kruger@wofire.co.za, Vriendelikke groete Alwyn Kruger