Programmatuur

SPELTOETSER 1.  WSpel (www.wspel.co.za) Die Gratis Afrikaanse Speltoetser vir Microsoft Office [Windows en Mac]. WSpel is sedert 2002 ’n privaat inisiatief deur Johan Visser, Elfia Visser en Thomas Ellis en spog met baie eerstes in die ontwikkelingsgeskiedenis van speltoetsers wêreldwyd. Lees meer…