Tweedehandse Boeke

Vriende op die boekrak…

Aangesien baie van die uitgawes van Afrikaanse wetenskapfiksie maar beperk was, is dit soms moeilik om van die titels in die tweedehandse handel op te spoor.  Afrifiksie bekom soms duplikate van hierdie werke en maak dit dan beskikbaar aan gebruikers van hierdie webwerf.

Die boeke is nie nuut nie en het gewoonlik slytasie veral op die omslag.  Indien u belang stel, maak asseblief kontak om besonderhede uit te ruil – machiel.viljoen@afrifiksie.com. Indien dit binne Suid-Afrika gestuur moet word is die posggeld deur die Poskantoor ongeveer R45 en koerierdienste is gewoonlik min of meer dubbel die Poskantoor se posgeld.

1980 - SENDING KOSMOS - I.D. Lamprecht

Sending Kosmos – I D Lamprecht  (Daan Retief, 1980) Prys: R95,00

[spacer height=”20px”]

Reijger

Sending Reijger – Rocco van Schalkwyk (Daan Retief, 1980) Prys: R95,00

[spacer height=”20px”]

2010 - Sending na Jupiter - Arthur C. Clarke

2010: Sending na Jupiter – Arthur C. Clarke (Tafelberg, 1982) Prys: R155,00

[spacer height=”20px”]

1981 - PLANEET MALUSTRA - Juan Sadie

Planeet Malustra – Juan Sadie (Daan Retief, 1981) R75,00

[spacer height=”20px”]

1979 - TERRA PIERING 1 - Juan Sadie

Terra piering 1 – Juan Sadie (Daan Retief, 1979)

[spacer height=”20px”]

2000 - Brug na Eden - Charles F. Stofberg

Brug na Eden – Charles F Stofberg (Lapa, 2000) Prys: R125,00

[spacer height=”20px”]

1981 - Leon Hugo Ruimteloods - Johan Kock

Leon Hugo: Ruimteloods – Johan Kock (Daan Retief, 1981) Prys: R85,00

[spacer height=”20px”]

2004 - DIE HART VAN ZEEBAK - Martie Preller

Die Hart van Zeebak – Martie Preller (Tafelberg, 2004) Prys: R75,00

[spacer height=”20px”]

1931 - SEUNS VAN DIE WOLKE - August van Oordt

Seuns van die Wolke –  August van Oordt (Nasionale Pers, sewende druk) [eerste druk was in 1931] Prys: R200,00

[spacer height=”20px”]

1955 - Die Onsigbare Man - H.G. Wells

Die onsigbare man – H.G. Wells – (Libri Reeks, 1955) Prys: R200,00

[spacer height=”20px”]

1980 - AVONTUUR OP MARS - Empie Maritz

Avontuur op Mars – Empie Maritz (Daan Retief, 1980) Prys: R95,00

[spacer height=”20px”]

1971 - Die Hemelblom - Jan Rabie

Die Hemelblom – Jan Rabie Prys: R115,00

[spacer height=”20px”]

1984 - WINTER VAN DIE NOVA - Pets Marais

Winter van die NOVA – Pets Marais (Daan Retief, 1984) Prys: R95,00

[spacer height=”20px”]

1983 - Agon en die Donker Planeet - John Coetzee

Agon en die donker planeet – John Coetzee (Tafelberg, 1993) Prys: R85,00

[spacer height=”20px”]

1971 - Planeet van die Ape - Pierre Boulle

Planeet van die ape – Pierre Boulle (Tafelberg, 1971) Prys: R145,00

[spacer height=”20px”]

1982-atlantis-wille-martin

Atlantis – Wille Martin (Klub Saffier, 1982) Prys: R75,00

[spacer height=”20px”]

monsters-van-venus

Monsters van Venus – Tiaan Eybers (Treffer Boeke, 1959) Prys: R75,00

[spacer height=”20px”]

1-die-breinduiwels-jef-van-staden-1961-1

Simon Rand teen die breinduiwels – Jef van Staden (Pronkboeke, 1961) Prys: R75,00

[spacer height=”20px”]

3-nuwe-pharaoh-in-die-groot-piramide-jef-van-staden-1961-1

Nuwe Farao in die groot piramide – Jef van Staden (Pronkboeke, 1961) Prys: R75,00

[spacer height=”20px”]

1661143_140623160912_vlieende_piering_-_l_terblanche-1

Die Vlieënde Piering – L Terblanche (Pronkboeke, 1962) Prys: R75,00

[spacer height=”20px”]

nagbewegings

Nagbewegings – Michael Green (1998) Prys: R65,00

[spacer height=”20px”]

Rowers van die Ruimte-eeu – André van der Merwe (1964) Prys: R75,00

[spacer height=”20px”]

Onheil in die ruimte – Cobus van Wyk (Daan Retief, 1983) Prys: R65,00

[spacer height=”20px”]

Die vyf-millimeter-avontuur – De Waal Venter Prys: R65,00

[spacer height=”20px”]

Die Groen Planeet – Jan Rabie, Prys R65,00