Geskrewe Afrikaans

In hierdie deel van Afrifiksie word Afrikaanse werke wat skrywers geskep het aan die maatstaf onderwerp. Dit is bedoel as blote inligting en nie om afbreek te doen aan die werk se waarde nie. Die werke word versigtig oorweeg en daar word doelbewus gefokus om objektief aan die drie dimensies van die maatstaf aandag te skenk. Indien jy egter voel dat die gewigte nie korrek toegepas is nie, laat weet ons sodat jou mening ook in ag geneem kan word.

Emma en die geheime gang & Emma en die creepy komplot

Marianna Brandt (2012 & 2015)

Hierdie twee boeke lees maklik en die storie is lekker – die geheime gang is meer boeiend as die creepy komplot. Dit is vir jonger lesers bedoel en die stories is lig en sal ouer lesers verveel. Die Afrikaans is egter swak (uiters swak) en die wetenskapfiksie-element is maar baie effens. Dis jammer, want die storievertelling is kundig en die skryfster het duidelik talent. Slegs vir skoliere aanbeveel.

WF vir jonger lesers – miskien veral vir seuns.

  

WF-perspektief. Die Afrikaans is besonder goed en kan deur lesers van alle ouderdomme geniet word. ‘n Moet vir enige WF-entoesias.

WF en die Afrikaans is besonder goed met oorspronklike terme wat geskep is waar nodig. Sterk aanbeveel.

WF in Afrikaans. Die skryfster is duidelik bekwaam en die boek is nogtans ‘n plesier – dit word aanbeveel.

\'n Veronderstelde toestand van samelewing en bestaan wat besonder gunstig is met groot welvaart en met min inperking van vryhede.

');