Emma en die Creepy Komplot

Emma en die Creepy Komplot (2015) is deur Marianna Brandt geskryf. Dit is die tweede boek in die reeks na Emma en die Geheime Gang wat in 2012 verskyn het.