Koors

Koors van Deon Meyer het in 2016 verskyn en wyk af van sy gewone lyne. Dis sy eerste werk wat elemente van wetenskapfiksie bevat.