Mech – Proefkonyn

'n Knap stukkie oorklanking deur Johan van Wyk. Johan het hierdie oorklanking in minder as een week gedoen - na ure! Hy spreek die hoop uit dat dit ook ander sal aanmoedig en inspireer om self ook te kyk hoe hulle 'n bydrae kan maak.